top of page
Search


In goeie geselskap
Twee weke gelede is Mary Oliver oorlede. Ek hou so van haar woorde. Sy het nie met haar kop geskryf nie, maar met haar siel. Tydens die...

Marina Strydom
Feb 7, 20192 min read


The way you bring about change is what you end up with
Sondagoggend na kerk loop ek iemand in die teetuin raak. Op ‘n stadium in die gesprek sê hy hierdie woorde wat my nog die hele week...

Marina Strydom
Jan 31, 20192 min read


Kan die heks asseblief haar hand opsteek?
Een van die moeilikste onkruid om in ons eie lewens uit te roei is die oortuiging dat ons weet hoe dinge is. Hoe dikwels gebeur dit nie...

Marina Strydom
Jan 25, 20192 min read


Nie so maklik nie, maar…
Een van die deurlopende temas wat ek dikwels in die ondertoon van mense se gesprekke met my hoor is dat hulle op ‘n manier verbaas is dat...

Marina Strydom
Jan 18, 20192 min read


‘n Spoor van God se Teenwoordigheid
Het jy al ooit iemand teëgekom wat letterlik alles waaraan hy of sy raak en almal met wie hy of sy te doen kry ‘n bietjie beter los as...

Marina Strydom
Jan 11, 20193 min read
bottom of page
