top of page

Laudate

Laudate is 'n tweetalige erediens waar ons spesifiek op die kontemplatiewe en meditatiewe karakter van aanbidding fokus. Die diens maak ruimte vir langer stilte en maak ook gebruik van musiek in die meditatiewe styl (bv. Taizé).

Die Laudate diens vind elke Sondag om 17:45, by die Ooskerk plaas.

bottom of page