Retreat datums vir 2020
Betalings
Deposito van R500 per persoon is betaalbaar om jou plek te verseker -
Bankbesonderhede:
NG Kerk Pretoria-Oos
ABSA Hatfield (632005)
Tjekrekening 010 580 056
Verwysing: Retreat + Van
Stuur betalingsbewys asb na payments@viamdei.com.
Volle bedrag is betaalbaar 2 weke voor die retreat
Kansellasie beleid
Indien jy 4 weke voor die retreat kanselleer, sal jou deposito aan jou terug betaal word.
Indien jy minder as 4 weke voor die retreat kanselleer sal jou gelde slegs terug betaal word indien ‘n ander persoon die plek neem.
Nov 12, 2020
Begeleide Retreat 3: 13-15 Nov
(Besprekings open 1 Sept)
R1380 per persoon vir enkelakkommodasie/ R950 vir gedeelde kamer/ R760 vir slaaplokaal (deel met 2 ander)
Please reload