Viam Dei (On-the-go)
On-the-go is 'n inleiding tot die Viam Dei program en bestaan uit 5 blokke waarvoor jy vir elke blok apart kan inskryf.
Wanneer:
Dinsdae 19:00 (vir min of meer ‘n uur)
(Kinderoppasdiens beskikbaar)
Koste:
R300 per blok
(betaling met inskrywing)