Gemeenskap

Sun Sparrows

Skryfbehoefte projek

 

Sun Sparrows is 'n kleuterskool in Sunnyside, waarvoor ons tans skryfbehoetes insamel. Indien jy hiermee wil help kan jy gerus 'n e-pos stuur na gemeenskap@viamdei.com.

Klere projek

 

Ons samel goeie kwaliteit gebuikte klere in vir mense in nood. Indien jy graag wil klere skenk kan jy ons kontak by gemeenskap@viamdei.com.